Search
Close this search box.
Press

RSG Geldsake – Negatiewe mense het nog nooit iets geskep nie

RSG Geldsake met Moneyweb – Ryk drink koffie met Johan Holtzhausen

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Uitgesaai of RSG (101 – 104 FM, Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

PSG Capital se Johan Holtzhausen gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.